Gaan na inhoud

Behavioral and Brain Functions

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur KabouterBot (besprekings | bydraes) op 12:25, 6 September 2018 (Uitleg van bronteks)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Behavioral and Brain Functions (Behav. Brain Funct.; ISSN 1744-9081) is 'n wetenskapsjoernaal gepubliseer deur BioMed Central. Dit het in 2005 ontstaan. Die joernaal is tot Januarie 2011 geredigeer deur Terje Sagvolden en van 2011 tot 2017 deur Vivienne A. Russell (Universiteit van Kaapstad). Die huidige redakteur is Wim Crusio (Universiteit van Bordeaux).

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]