45ste Golden Globe-toekenningsaand

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
  45ste Golden Globe-aand 

Datum 23 Januarie 1988
Beste rolprente en reekse
Rolprent  The Last Emperor (drama)
Hope and Glory (komedie of musiekspel)
TV-reeks  L.A. Law (drama)
The Golden Girls (musiek of komedie)
Minireeks of TV-prent  Escape from Sobibor /
Poor Little Rich Girl: The Barbara Hutton Story

Die 45ste Golden Globe-toekenningsaand, wat uitnemendheid in die rolprente en TV-programme van 1987 vereer het, is op 23 Januarie 1988 gehou.