FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2034

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die artikel beskryf ’n sportgebeurtenis wat in die toekoms gaan plaasvind.
Die inligting is moontlik spekulatief en kan vinnig verander soos data beskikbaar raak.
Sport
FIFA Sokker-Wêreldbeker
2034 FIFA World Cup
Toernooi-inligting
Datums Junie – Julie
Spanne 48 (van 6 konfederasies)
2030
2038

Die 25ste FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi (Engels: FIFA World Cup) sal in Junie en Julie 2034 aangebied word. FIFA sal net voor die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2030 aankondig watter land(e) die toernooi gaan organiseer. Soos die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2026 sal dit deur 48 nasionale sokkerspanne uitgespook word, insluitend dié van die gasheerland(e).[1] Dit sal presies 100 jaar ná die tweede FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1934 in Italië gehou word.

Belangstelling aangekondig[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Unanimous decision expands FIFA World Cup™ to 48 teams from 2026". FIFA.com (in Engels). Fédération Internationale de Football Association. 10 Januarie 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Junie 2019. Besoek op 15 Februarie 2019.
  2. Seng Foo (23 September 2017). "Indonesia-Thailand to Bid for 2034 World Cup" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Maart 2019. Besoek op 15 Februarie 2019.
  3. "Indonesia-Thailand to Bid for 2034 World Cup" (in Engels). Football Tribe. 24 September 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2019. Besoek op 15 Februarie 2019.
  4. George Deudley (26 September 2017). "AFF Backs Indonesia-Thailand Bid for 2034 FIFA World Cup" (in Engels). SportsPro. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Oktober 2018. Besoek op 15 Februarie 2019.
  5. (en) TODAY, ASIA (19 Junie 2017). "China to Overtake US economy and Host World Cup in 2034". huffingtonpost.com. Besoek op 15 Februarie 2019.[dooie skakel]
  6. Thornycroft, Peta; Laing, Aislinn (17 Julie 2014). "Zimbabwe's tourism minister reveals ambitious plan to host Fifa World Cup in 2034" (in Engels). The Telegraph. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Maart 2019. Besoek op 15 Februarie 2019.
  7. "Egypt hopes to host the 2034 FIFA World Cup" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Julie 2018. Besoek op 30 September 2018.
  8. "Could the rise of online sports betting in Nigeria help a future World Cup bid?" (in Engels). 5 Desember 2018. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Maart 2019. Besoek op 15 Februarie 2019.


Sokker-Wêreldbekertoernooie

Uruguay 1930Italië 1934Frankryk 19381942Brasilië 1950Switserland 1954Swede 1958Chili 1962Engeland 1966Meksiko 1970Wes-Duitsland 1974Argentinië 1978Spanje 1982Meksiko 1986Italië 1990Verenigde State 1994Frankryk 1998Suid-Korea/Japan 2002Duitsland 2006Suid-Afrika 2010Brasilië 2014Rusland 2018Katar 2022Kanada/Meksiko/Verenigde State 202620302034