Maanvis
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Mene maculata)
Maanvis | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Chordata |
Klas: | Actinopterygii |
Orde: | Carangiformes |
Familie: | Menidae |
Genus: | Mene |
Spesie: | M. maculata
|
Binomiale naam | |
Mene maculata | |
Sinonieme | |
Die Maanvis (Mene maculata) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Durban. In Engels staan die vis bekend as die Moonfish.
Voorkoms
[wysig | wysig bron]Die kop en lyf is silwer en die rugkant van die vis is blou-groen gekleur met drie rye donker kolle op. Die vis word 25 cm groot.
Habitat
[wysig | wysig bron]Die onvolwasse vissies eet soöplankton en die volwasse visse eet skaaldiere. Die vis kom in skole voor en is gewilde voedsel in Indië en Asië.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
Bron
[wysig | wysig bron]- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ [ UICN] (en)
- ↑ Bloch, M. E. & Schneider, J. G., 1801. M. E. Blochii, Systema Ichthyologiae iconibus cx illustratum. Post obitum auctoris opus inchoatum absolvit, correxit, interpolavit Jo. Gottlob Schneider, Saxo. Berolini. Sumtibus Auctoris Impressum et Bibliopolio Sanderiano Commissum. M. E. Blochii, Systema Ichthyologiae.: i-lx + 1-584, Pls. 1-110.
- ↑ Catalogue of Life[dooie skakel] (en)
Eksterne skakel
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Maanvis.
- http://fishbase.org/summary/Mene-maculata.html