Spook-klipstamper

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Spook-klipstamper
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. jacksoni
Binomiale naam
Paramormyrops jacksoni
(Poll, 1967)

Die Spook-klipstamper (Paramormyrops jacksoni) is varswatervis wat inheems is aan die Longarivier, 'n sytak van die Zambezirivier. In Engels staan die vis bekend as die Ghost stonebasher.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

Die vis het 'n lang en slank lyf met die dorsale vin agter op die lyf. Die pektorale vinne is lank en strek verby die bekken vinne. Die basis van die stertvin is lank en dun. Die vis is gespikkeld donkerbruin en word slegs 52 mm lank.

Habitat[wysig | wysig bron]

Onbekend.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]