in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kalenders
|
|
|
|
- Die Romeinse vloot verras die Illiriërs met 'n aanval. Hulle seil eers na Corcyra, waar Teuta's generaal Demetrius van Pharos die eiland oorgee.[1]
- Die Romeine seil na Apollonia wat vinnig die Romeinse kant kies.[1]
- Die Illiriërs moet hulle beleëring van Epidamnus opgee. Die stad kies nou ook die Romeinse kant.[1]
- Die Romeine gaan aan land en oorval die Ardiaei.[1]
- Die Romeinse vloot seil na die eiland Issa en breek die Illiriese beleëring.[1]
- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 Hammond, N. G. L. (1968). ""Illyris, Rome and Macedon in 229-205 B.C."". The Journal of Roman Studies. 58: 1–21.