Adenandra fragrans
Voorkoms
Klipsissie | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Sapindales |
Familie: | Rutaceae |
Genus: | Adenandra |
Spesie: | A. fragrans
|
Binomiale naam | |
Adenandra fragrans (Sims) Schult., (1819)
| |
Sinonieme | |
|
Die klipsissie (Adenandra fragrans) is 'n struik wat deel van die Rutaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap voor. Die plant staan ook as die anysboegoe en die boegoeblommetjie bekend.