Alexandra Shipp
Voorkoms
Alexandra Shipp | |
![]() | |
Geboortenaam | Alexandra Ruth Shipp |
---|---|
Geboorte | 16 Julie 1991 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2009–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Alexandra Shipp (gebore 16 Julie 1991) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Straight Outta Compton (2015), X-Men: Apocalypse (2016), Tragedy Girls (2017), en Love, Simon (2018).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2015: Straight Outta Compton
- 2016: X-Men: Apocalypse
- 2017: Tragedy Girls
- 2018: Love, Simon
- 2018: Dude
- 2018: Spinning Man
- 2019: Shaft
- 2019: A Dog's Way Home
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2013: Occult
- 2014: Drumline: A New Beat
- 2014: Aaliyah: The Princess of R&B