Andrew Ray
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Andrew Ray | |
Geboorte | 31 Mei 1939 |
---|---|
Sterfte | 20 Augustus 2003 (op 64) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Andrew Ray (31 Mei 1939 – 20 Augustus 2003) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Mudlark (1950) en Woman in a Dressing Gown (1957).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1950: The Mudlark
- 1953: Escape by Night
- 1953: The Yellow Balloon
- 1957: Woman in a Dressing Gown
- 1958: Gideon of Scotland Yard
- 1958: The Young and the Guilty
- 1959: Serious Charge
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1976: Red Letter Day
- 1979: Tales of the Unexpected
- 1987: The Gemini Factor
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1955: The Browning Version
- 1955: The Whiteoak Chronicles: The Building of Jalna
- 1959: Fly Away Peter
- 1961: The Survivor
- 1991: Peter Ustinov on the Orient Express