Gaan na inhoud

Bespreking:1939

Page contents not supported in other languages.
Nuwe onderwerp
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jongste opmerking: 20 jaar gelede deur Alias

Sê ons nie Warskou in Afrikaans nie? Ek het nie my boeke by my nie. --Alias 06:55, 27 Mei 2005 (UTC)Beantwoord

Ek dink albei vorme is aanvaarbaar (ek het 'n aantal Afrikaanse tydskrifte esv. wat die Duitse naam Warschau gebruik, moontlik omdat dit ook die Nederlandse taalgebruik is). Warskou is egter 'n logiese keuse - dis werklik Afrikaans... -Voyageur