Gaan na inhoud

Bespreking:Nasiebou

Page contents not supported in other languages.
Nuwe onderwerp
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jongste opmerking: 6 jaar gelede deur Rooiratel in onderwerp Neutraliteit

Neutraliteit

[wysig bron]

Ek het 'n probleem met die neutraliteit van die artikel. Dit kom amper regstreeks uit prof. Elirea Bornman se boek en is haar mening. Hoe neutraal is dit? Graag hoor ek die gemeenskap se denke aan... Groete! Oesjaar (kontak) 06:54, 2 November 2018 (UTC)Beantwoord

Ek dink die afdeling oor kritiek gee dit effens neutraliteit. Hierdie artikel is 'n goeie begin, en kan nog verbeter woord. Rooiratel (kontak) 07:11, 2 November 2018 (UTC)Beantwoord