Gaan na inhoud

Bespreking:Outjo

Page contents not supported in other languages.
Nuwe onderwerp
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jongste opmerking: 9 jaar gelede deur Morne

Privaat staan altyd los van die volgende woord, behalwe "die privaatreg" en in sommige gevalle waar skole verkies om 'n privaatskool te wees. Dis immer 'n byvoeglike naamwoord en kan ook geskryf word as "private". Maar wanneer daar drie dele is, soos privaatsektorbelasting, is alles een woord. Morne (kontak) 12:48, 16 Februarie 2016 (UTC)Beantwoord