Gaan na inhoud

Bespreking:Skeleton

Page contents not supported in other languages.
Nuwe onderwerp
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jongste opmerking: 9 jaar gelede deur Naudefj

Ek neem aan as jy iets tref teen volspoed dan is jy 'n skeleton... Groete! Oesjaar (kontak) 18:37, 18 April 2016 (UTC)Beantwoord

Dit klink amper of hulle op karkasse (hopenlik nie die van mense nie!) teen die hange afgejaag het :-) Groete. Frank (kontak) 18:44, 18 April 2016 (UTC)Beantwoord