Gaan na inhoud

Coleonema

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Coleonema
Coleonema album
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Sapindales
Familie: Rutaceae
Subfamilie: Zanthoxyloideae
Genus: Coleonema
Bartl. & H.L.Wendl., (1824)
Spesies
Sien teks

Coleonema is 'n genus van struike wat behoort tot die familie Rutaceae. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap voor. Al die spesies is deel van die fynbos.

Spesies

[wysig | wysig bron]

Daar is agt spesies wat tot die genus hoort:[1]

Verwysings

[wysig | wysig bron]