Dave Franco
Voorkoms
Dave Franco | |
![]() | |
Geboortenaam | David John Franco |
---|---|
Geboorte | 12 Junie 1985 Palo Alto, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Lewensmaat | Alison Brie (t. 2017) |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2006–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
David John "Dave" Franco (gebore 12 Junie 1985) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Now You See Me (2013), Neighbors (2014), Now You See Me 2 (2016), en Nerve (2016). Sy twee broers, Tom en James, is ook bekende akteurs.[1]
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2011: Bad Meat
- 2013: Now You See Me
- 2014: Neighbors
- 2015: Unfinished Business
- 2016: Now You See Me 2
- 2016: Nerve
- 2017: The Lego Ninjago Movie
- 2017: The Disaster Artist
- 2017: The Little Hours
- 2018: 6 Balloons
- 2019: 6 Underground
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2008: Do Not Disturb
- 2010: Metacafe Unfiltered
- 2014: Sit Down with the Stars
- 2015: MTV After Hours with Josh Horowitz
- 2016: Easy
- 2017: IMDb at Toronto International Film Festival
Video's
[wysig | wysig bron]- 2009: Acting with James Franco
- 2010: Catblock (The Ultimate Co%kblock)
- 2013: Dream Girl w/ Dave Franco & Alison Brie
- 2016: Now You See Me 2: The Horsemen Return
- 2016: Now You See Me 2: On-Set Diary
- 2016: Summoners War: Team Up
- 2017: The Disaster Artist: Oh, Hi Mark: Making a Disaster
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "My Day With the Franco Brothers". The Huffington Post. 28 Julie 2015. Besoek op 22 September 2015.