Gaan na inhoud

Etileen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Eienskappe

Algemeen

Naam Etileen
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formule H2C=CH2
Molêre massa 28,054 g/mol[1]
CAS-nommer 74-85-1[1]
Fasegedrag
Smeltpunt -169 °C[2]
Kookpunt -101,7 °C[2]
Digtheid 858,3 ml/g @20 °C, 1 Atm[1]
Oplosbaarheid 0,26%[2] 
Kritieke temperatuur 9,9 °C[1] 
Henry se konstante 14,8 x 10-3 [L/mol.atm] 1800 [K][3]

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt  
Selfontbrandingspunt 490 °C[1]

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

Etileen of eteen is ’n koolwaterstof met die formule C2H4 of H2C=CH2. Dit is ’n kleurlose, vlambare gas met ’n effense "soet en muskusagtige" reuk wanneer dit suiwer is.[4] Dit is die eenvoudigste alkeen (’n koolwaterstof met ’n dubbele koolstofverbinding).

Etileen word algemeen in die chemiese bedryf gebruik en die wêreldwye vervaardiging daarvan (meer as 150 miljoen ton in 2016)[5] oorskry dié van enige ander organiese verbinding.[6][7]

’n Groot deel van die produksie word gebruik vir poliëtileen, ’n plastiek wat polimeerkettings van etileeneenhede in verskeie lengtes bevat. Etileen is ook ’n belangrike planthormoon en word in landbou gebruik om vrugte te dwing om ryp te word.[8] Etileen se hidraat is etanol.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 "Afrox" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 24 Oktober 2018. Besoek op 6 November 2018.
  2. 2,0 2,1 2,2 lindeus MSDS
  3. Sander.
  4. Luafout in Module:Citation/CS1 op reël 3282: attempt to call field 'year_check' (a nil value)
  5. Research and Markets. "The Ethylene Technology Report 2016 - Research and Markets". www.researchandmarkets.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Mei 2020. Besoek op 19 Junie 2016.
  6. Luafout in Module:Citation/CS1 op reël 2013: bad argument #1 to 'ipairs' (table expected, got nil)
  7. "Propylene Production from Methanol". by Intratec, ISBN 978-0-615-64811-8.
  8. Luafout in Module:Citation/CS1 op reël 2013: bad argument #1 to 'ipairs' (table expected, got nil)

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]