Florida

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Deelstaat Florida
alt alt
Vlag van Florida Seël
Bynaam(e): Sunshine State
alt
Kaart van die Verenigde State met Florida uitgelig
Amptelike taal(e) Engels
Gesproke taal(e) Engels 60,5%, Spaans 25,8%, en Chinees 2,6%
Hoofstad Tallahassee
Grootste stad Jacksonville
Area  22ste in die V.S.
 - Totaal 170 304 km2
 - Wydte 260 km
 - Lengte 800 km
 - Water 30 634 km2
 - % water 17,9 %
 - Breedtegraad 24°30'N tot 31°0'N
 - Lengtegraad 79°48'W tot 87°38'W
Bevolking  4de in die V.S.
 - Totaal 18 801 310
 - Digtheid 110,4/km2
8ste in die V.S.
Hoogte  
 - Hoogste punt Britton Hill
105 m
 - Gemiddeld 30 m
 - Laagste punt Atlantiese Oseaan
seevlak
Toetrede tot die Unie  3 Maart 1845 (27ste)
Goewerneur Ron DeSantis (R)
Luitenant-Goewerneur Jeannette Núñez (R)
Wetgewer Florida Wetgewer
 - Hoërhuis Senaat
 - Laerhuis Huis van Verteenwoordigers
V.S. Senatore Marco Rubio (R)
Nick Scott (R)
Tydsone UTC-6 / Somertyd UTC-5
Afkortings FL US-FL
Webblad www.myflorida.com

Florida is 'n deelstaat in die suidooste van die Verenigde State van Amerika. Dit bestaan hoofsaaklik uit 'n skiereiland, wat in die weste deur die Golf van Meksiko en in die ooste deur die Atlantiese Oseaan begrens word. Florida het 'n warm, vogtige subtropiese klimaat en steun veral op toerisme. Sy hoofstad is Tallahassee en sy grootste stede is Jacksonville en Miami.

Die gebied is deur die Spaanse seevaarder Juan Ponce de León vernoem, wat op 2 April 1513 by St. Augustine voet aan land gesit het, en sy oorspronklike Spaanse naam, Pascua Florida (letterlik "Bloemryke Paasfees"), verwys na hierdie datum in die Paasseisoen. Na die deelstaat se 21,5 miljoen bewoners word in Engels as Floridians verwys.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Toerisme

Geskiedenis


Vlag van die Verenigde State Verenigde State van Amerika Seël van die Verenigde State
StateAlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiiIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MeksikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
Federale distrikDistrik Columbia (Washington, D.C.)
EilandgebiedeAmerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike Mariana-eilandePuerto Rico
Klein afgeleë eilandeBakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake
Geassosieerde landeGefedereerde State van MikronesiëMarshalleilandePalau