Joubert
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |


Joubert is 'n Franse familienaam wat algemeen onder Afrikaners van Hugenote afkoms voorkom
Mense
[wysig | wysig bron]Jouberts van suidelike Afrika
[wysig | wysig bron]- Alta Joubert, Suid-Afrikaanse sangeres
- Amanda Joubert (oorlede 1981), Afrikaanse skryfster
- Craig Joubert (1977-), Suid-Afrikaanse rugbyskeidsregter
- Elsa Joubert (1922-2020), Afrikaanse skrywer
- Francois Gerhardus Joubert (1827-1903), Boere-generaal
- Frank Joubert, Kaapse politikus
- Gideon Joubert, Suid-Afrikaanse verslaggewer en skrywer
- John Joubert (1927–2019), Suid-Afrikaanse komponis
- Liza Joubert, Suid-Afrikaanse pianis
- Marlise Joubert, Afrikaanse digter
- Natasha Joubert, Afrikaanse sangeres en skoonheidskoningin
- Piet Joubert, kommandant-generaal van die Zuid-Afrikaansche Republiek
- Willem Adolph, predikant in die Nederduitse Gereformeerde Kerk en skrywer van Christelike boeke vir kinders
- Willie Joubert, Afrikaanse sanger
- Ses Jouberts het aan die Slag van Bloedrivier deelgeneem
Jouberts van Frankryk
[wysig | wysig bron]- Brian Joubert, sierskaatswêreldkampioen
Ander
[wysig | wysig bron]- John J. Joubert (1963–1996), Amerikaanse reeksmoordenaar
- Michael Joubert (1970-), Australiese atleet
Plekke
[wysig | wysig bron]- Joubertina, dorp in die Oos-Kaap, Suid-Afrika
- Joubertspas, bergpas oos van Lady Grey in Suid-Afrika
- Joubertpas, bergpas noord van Palmwag in Namibië
![]() |
van Joubert. As 'n interne skakel u hierheen gelei het, kan u oorweeg om die skakel te wysig deur die persoon se voornaam by die skakel te voeg. | Hierdie bladsy bevat 'n lys van mense met die