Kieselgoer
Voorkoms
Kieselgoer verwys na:
- Diatoomaarde, wat bestaan uit organogeen sediment gevorm uit silika ryke eensellige kieselwier of diatome. Kan gevind word in Gebande Ysterstene (BIF - Banded Iron Formations).
- Hoornsteen, kiesel-suurryke (meestal silika), mikrokristallyne sedimentêre gesteente.