Laeveldvy
Voorkoms
Laeveldvy | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Rosales |
Familie: | Moraceae |
Genus: | Ficus |
Spesie: | F. stuhlmannii
|
Binomiale naam | |
Ficus stuhlmannii Warb., (1894)
| |
Sinonieme | |
|
Die laeveldvy (Ficus stuhlmannii) is 'n boom en deel van die wurgvye. In Suid-Afrika is die spesie inheems in KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga. In die res van Afrika is die boom inheems in Botswana, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Kenia, Malawi, Mosambiek, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe.
Die boom ontkiem op 'n gasheerboom hoog bokant die grond en stuur dan fyn wortels af grond toe. Die wortels word algaande sterker en verwurg uiteindelik die gasheerboom. Die blare het 'n opvallende netwerk van are en klein harige vruggies. Die boom se FSA-nommer is 65.[1]
Galery
[wysig | wysig bron]-
Vrugte
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]Bronnelys
[wysig | wysig bron]- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Laeveldvy.
Wikispecies het meer inligting verwant aan Laeveldvy