Lucanus
Voorkoms
Marcus Annaeus Lucanus, ook net bekend as Lucanus (3 November 39 - 30 April 65), was 'n Romeinse digter wat in Corduba (die hedendaagse Córdoba in Spanje) in Hispania Baetica gebore is. Hy word beskou as een van die uitstekendste figure van die keiserlike Latynse tydperk en is veral bekend vir sy epiese gedig Pharsalia.[1] Sy jeug en die tempo waarmee hy geskryf het, het hom uit uitgesonder.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Luafout in Module:Citation/CS1/Utilities op reël 209: Called with an undefined error condition: maint_publisher_location
Skakels
[wysig | wysig bron]Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.