Mikio Aoki
Voorkoms

Mikio Aoki (Japannees: 青木 幹雄, Hepburn: Aoki Mikio; 8 Junie 1934 – 11 Junie 2023) was 'n Japannese politikus wat van 1999 tot 2000 as die Kabinetshoofsekretaris gedien het, en het 'n kort tydjie waargeneem as die Eerste minister van Japan ná Keizō Obuchi se koma.
Aoki was 'n lid van die Liberaaldemokratiese Party (LDP), en het gedien as die voorsitter van die LDP in die Huis van Raadslede.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Mikio Aoki.