Gaan na inhoud

Moraea neglecta

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Moraea neglecta
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Monocotyledon
Orde: Asparagales
Familie: Iridaceae
Genus: Moraea
Spesie:
M. neglecta
Binomiale naam
Moraea neglecta
G.J.Lewis, (1949)

Moraea neglecta is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel van die fynbos is. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap en kom van die Bokkeveldberge tot die Agulhaskus voor. Die plant word 20-50 cm groot en blom van September tot November, die blomme is geel van kleur.

Bronne

[wysig | wysig bron]