Gaan na inhoud

Orange (firma)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Orange)
Orange
TipeAandelemaatskappy
IndustrieQ112165959 Edit this on Wikidata
Gestig1988
Hoofkantoor
Issy-les-Moulineaux
,
Gebied bedien
Wêreldwyd
Sleutelpersone
Stéphane Richard (hoof- uitvoerende beampte)
ProdukteTelekommunikasie-operateur, bank
Inkomste€42,238 miljard
4 969 000 000 euro (2023) Edit this on Wikidata
2 440 000 000 euro (2023) Edit this on Wikidata
Totale bates109 650 000 000 euro (2022) Edit this on Wikidata
Aantal werknemers
146 700
Webwerforange.com

Orange is 'n Franse telekommunikasiemaatskappy.[1] Aan die einde van 2019 het dit bykans 266 miljoen klante wêreldwyd gehad. In 2019 was die maatskappy die leier of tweede gewildste netwerk in 75% van die Europese lande waar dit gevestig is en in 83% lande in Afrika en die Midde-Ooste.[2]

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]