Gaan na inhoud

Pippa Scott

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Pippa Scott
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Philippa Scott
Geboorte 10 November 1934
Los Angeles, CA, Verenigde State
Sterfte 22 Mei 2025 (op 90)
Santa Monica, CA, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en regisseuse
Aktiewe jare 1956-84, 2009-13
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Pippa Scott (10 November 1934 - 22 Mei 2025) was 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Searchers (1956), Auntie Mame (1958), Petulia (1968), en King Leopold's Ghost (2006).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1956: The Searchers
  • 1958: Auntie Mame
  • 1958: As Young as We Are
  • 1966: For Pete's Sake
  • 1968: Petulia
  • 1971: Cold Turkey
  • 1982: The Sound of Murder
  • 2006: King Leopold's Ghost
  • 2009: Footprints
  • 2013: Automotive

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 1959: Mr. Lucky
  • 1976: Jigsaw John

Televisierolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1972: My Sister Hank
  • 1974: Bad Ronald

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]