Gaan na inhoud

Plofkop

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
'n B61-kernbom in verskillende stadiums van montering; die kernplofkop is die koeëlvormige silwer kanister in die middel-links van die foto.

'n Plofkop is die gedeelte van 'n toestel wat die plofbare middel of toksiese (biologiese, chemiese of kern-) materiaal bevat wat deur 'n missiel, vuurpyl, torpedo of bom afgelewer word.

Bronnelys

[wysig | wysig bron]
  • "The B61 (Mk-61) Bomb". The Nuclear Weapon Archive. 9 Januarie 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 November 2023.
  • "B61". GlobalSecurity.org. 16 April 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Maart 2023.
  • "B61 Nuclear Gravity Bomb". Brookings Institution. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Maart 2012.
  • Stephen I. Schwartz. "Atomic Audit - The Costs and Consequences of U.S. Nuclear Weapons Since 1940". Brookings Institution Press, 1998.
  • "B61 Thermonuclear Bomb". Hill Air Force Base. 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Mei 2011.
  • "NNSA Achieves Significant Milestone for B61 Bomb". NNSA. 30 Junie 2006. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Julie 2009.
  • Chuck Hansen, U.S. Nuclear Weapons: The Secret History, (New York: Orion Books, 1988), pp. 162–164.