Rolmodelle
Voorkoms
Rolmodelle | |
---|---|
Jare aktief | 2010 — nou |
Webwerf | rolmodelle.co.za |
Lede | Thys die Bosveldklong Zak van Niekerk Anton Botha Vaatjie |
Die Rolmodelle is 'n Afrikaanse musiekgroep wat uit Thys die Bosveldklong, Zak van Niekerk, Anton Botha en Gerhard Odendaal (Vaatjie) bestaan het. Die naam rolmodelle verwys na die feit dat al die groeplede oorgewig is. Hulle is dus spottenderwys rolmodelle, maar nie noodwendig in die ware sin van die woord nie.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Die Rolmodelle se amptelike webtuiste Geargiveer 23 Maart 2010 op Wayback Machine