Ron Glass
Voorkoms
Ron Glass | |
Geboortenaam | Ronald Earle Glass |
---|---|
Geboorte | 10 Julie 1945 Evansville, Indiana, Verenigde State |
Sterfte | 25 November 2016 (op 71) Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Alma mater | University of Evansville (BA) |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Aktiewe jare | 1972-2014 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ron Glass (10 Julie 1945 – 25 November 2016) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Serenity (2005) en Lakeview Terrace (2008), en in die televisiereekse Barney Miller (1975) en Firefly (2002).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1988: Deep Space
- 2005: Serenity
- 2008: Lakeview Terrace
- 2012: Strange Frame: Love & Sax
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1975: Barney Miller
- 1982: The New Odd Couple
- 1992: Rhythm & Blues
- 1996: Mr. Rhodes
- 1997: Teen Angel
- 2002: Firefly
- 2016: The Calamities of Jane
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1974: Change at 125th Street
- 1985: Gus Brown and Midnight Brewster
- 2005: Sci Fi Inside: 'Serenity'
Video's
[wysig | wysig bron]- 2003: Here's How It Was: The Making of 'Firefly'