Rotax
Industrie | meganiese ingenieurswese![]() |
---|---|
Datum van stigting of ontstaan | 1884, 1920, 1970![]() |
Amptelike naam | BRP-Rotax GmbH & Co KG![]() |
Werkveld | engine manufacturing![]() |
Stigter | Friedrich Theodor Gottschalk![]() |
Land | Kanada![]() |
Wettige vorm | Gesellschaft mit beschränkter Haftung & Compagnie Kommanditgesellschaft![]() |
Stingtingsplek | Dresden![]() |
Eienaar | Bombardier, ZF Sachs, Lohner-Werke![]() |
Ouer organisasie | Bombardier Recreational Products![]() |
Ligging van hoofkantoor | Gunskirchen![]() |
Land van oorsprong | Duitse Ryk![]() |
Produk of materiaal wat geproduseer word | Binnebrandenjin![]() |
Amptelike webwerf | http://www.rotax.com/![]() |
Rotax is die handelsnaam vir 'n reeks binnebrandenjins wat ontwikkel en vervaardig is deur die Oostenrykse maatskappy BRP-Rotax GmbH & Co KG.[1] Dit was tot 2016 bekend as BRP-Powertrain GmbH & Co. KG, wat weer besit word deur die Kanadese Bombardier Recreational Products (BRP). Onder die Rotax-handelsmerk is die maatskappy een van die wêreld se grootste vervaardigers van ligte suiermotors.
Rotax se vierslag- en gevorderde tweeslag-enjins word in 'n wye verskeidenheid klein land-, see- en lugvoertuie gebruik. Bombardier Recreational Products gebruik die suierenjins in hul eie reeks van sulke voertuie.[2] Sedert die 1990's is Rotax die wêreld se dominante verskaffer van enjins vir ultraligte vliegtuie en ligte sportvliegtuie, en 'n belangrike vervaardiger van enjins vir ander ligte vliegtuie.
-
Rotax 912 installasie
-
Rotax 503
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BRP-Powertrain GmbH & Co. KG (2014). "Company profile at brp-powertrain.com". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Maart 2015. Besoek op 1 September 2014.
- ↑ "Bombardier Recreational Products & Vehicles - BRP USA". brp.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Junie 2012. Besoek op 24 September 2015.