Gaan na inhoud

Skelvis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Skelvis
Melanogrammus aeglefinus
Skelvis in 'n akwarium.
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Actinopterygii
Orde: Gadiformes
Familie: Gadidae
Genus: Melanogrammus
Spesie:
M. aeglefinus
Binomiale naam
Melanogrammus aeglefinus
(Linnaeus, 1758)

Skelvis (Melanogrammus aeglefinus) is 'n seevis wat voorkom aan weerskante van die noordelike Atlantiese Oseaan. In Engels staan dit bekend as Haddock. Die vis het groot kommersiële waarde as 'n eetvis.

Sien ook

[wysig | wysig bron]
Wikispecies
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Melanogrammus aeglefinus

Bronne

[wysig | wysig bron]
  • "Melanogrammus aeglefinus". Integrated Taxonomic Information System. Besoek op 24 Januarie 2006.
  • Froese, Rainer, en Daniel Pauly, eds. (2005). "Melanogrammus aeglefinus" in FishBase. Mei 2005-weergawe.