Gaan na inhoud

Trollie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie.
Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg.
Trollie

'n Trollie is iets wat gebruik word in winkels om goedere wat 'n mens wil koop saam met die persoon te verskuif. 'n Trollie kan ook 'n ligte handkarretjie met twee wiele wees wat gebruik word om dinge te karwei.