Capgemini
Voorkoms
![]() | |
Tipe | Aandelemaatskappy |
---|---|
ISIN | FR0000125338 ![]() |
Industrie | activities of head offices ![]() |
Gestig | 1967 |
Hoofkantoor | , |
Gebied bedien | Wêreldwyd |
Sleutelpersone | Paul Hermelin (hoof uitvoerende beampte) |
Produkte | Strategie- en transformasie-advies, toepassingsdienste, tegnologie- en ingenieursdienste, ander uitkontrakteringsdienste |
Inkomste | €15,848 miljard |
2 346 000 000 euro (2023) ![]() | |
1 663 000 000 euro (2023) ![]() | |
Aantal werknemers | 211 300 |
Webwerf | capgemini.com |
Capgemini is 'n Franse maatskappy vir digitale dienste wat deur Serge Kampf in 1967 in Grenoble gestig is, onder die naam Sogeti[1]. Dit is die konsultasie-onderneming wat die beste verdienste behaal in die land, en is onder die top tien in die bedryf wêreldwyd. Die maatskappy is in Parys genoteer op die CAC 40 op die Paryse Effektebeurs[2].
Verwysings
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Capgemini.