Gaan na inhoud

Richemont

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Compagnie Financière Richemont SA
TipeAandelemaatskappy
Gestig1988
Hoofkantoor
Bellevue
,
Gebied bedien
Wêreldwyd
Sleutelpersone
Johann Rupert, uitvoerende voorsitter
DiensteBestuur, Logistieke
Inkomste€10,150 miljard (2013)
€8,868 miljard (2012)
€2,426 miljard (2013)
€2,048 miljard (2012)
Aantal werknemers
27 666 (2013)
24 595 (2012)
OuerCompagnie Financière Rupert (9,1%)
Public Investment Corporation Limited, South Africa (3,13%)
AfdelingsJewellery Maisons
Specialist Watchmakers
Montblanc Maison
Ander besighede
Webwerfrichemont.com
Richemont-depositobewyse
2015-01-11
'n Grafiek van die historiese sluitingsprys van die betrokke effek.
Historiese sluitingsprys

Uitgereik 5 220 000 000
Sluitingsprys ZAR 101,53
Beurswaarde ZAR 530 miljard

Aandeelhouers
Compagnie Financiere Rupert 9.10%
Openbare Beleggingskorporasie 3.13%

Compagnie Financière Richemont SA is 'n Switserse moedermaatskappy wat in 1988 deur die Suid-Afrikaanse sakeman Johann Rupert gestig is. Die maatskappy, wat sy hoofkwartier in Bellevue in die Wes-Switserse kanton Genève het, besit verskeie luukse-produkte-maatskappye en -handelsmerke, waaronder A. Lange & Söhne, Azzedine Alaïa, Baume & Mercier, Cartier, Chloé, Dunhill, IWC Schaffhausen, Giampiero Bodino, Jaeger-LeCoultre, Lancel, Montblanc, Officine Panerai, Piaget, Peter Millar, Purdey, Roger Dubuis, Vacheron Constantin, en Van Cleef & Arpels. Deur middel van hierdie dogtermaatskappye ontwerp, produseer, versprei, en verkoop Richemont juwele, horlosies, leerprodukte, skryfinstrumente, wapens, klere, en bykomstighede. Dit is die tweede grootste onderneming in dié bedryf na die Franse LVMH.[1] Richemont word openbaar onder die simbool CFR op die Switserse aandelebeurs (SIX) en op die JSE in Suid-Afrika verhandel.

In November 2012 was Richemont volgens beurswaarde die sesde grootste maatskappy op die SIX.

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]